Kamp

Akkommodasie vir 210 persone.
13 Kamers met stapelbeddens sonder beddegoed. Gesamentlike ablusieblokke.

4 Woonstelle met 2 beddens elk en eie privaat badkamer is beskikbaar vir die fasiliteerders.

R80.00 per persoon per nag

Neem Kennis: Alle pryse kan verander sonder vooraf kennisgewing